Hoe om 'n profiel te skep
Paul Grobler
|
6 steps
|
25 seconds
1
Gaan na [www.expando.org.za](http://www.expando.org.za)
2
Kliek op "SIGN IN"
Skep nuwe profiel
3
Kliek op "Create a new account"
4
Vul die vorm in.
5
Kliek op "Sign up"
Epos bevestiging
6
Jy sal n bevestiging van die profiel in jou epos ontvang wat soos volg sal lyk.
information ordinal icon
Maak seker jy is ingeteken om die inhoud van die kursusse te kan sien en om ander verstellings te maak aan jpu profiel.